Home
Insurance
How to find us
 
   
 


SVM is n makelary wat beoog om jou as suidlander van die beste moontlike premium te voorsien asook uitmuntende dienslewering. Ons by SVM wil n professionele diens lewer ten alle tye en advies gee van die hoogste gehalte

Al ons makelaars is gekrediteer met die nodige krediete om te kan advies gee op persoonlike vlakke asook op kommersiele vlak. Ons het agentskappy al die groot versekeraars om sodoende u gemoeds rus te gee wanneer u n "claim" het.

Agentskappe:

Santam

mutual & Federal

Zurich

Renassa

MUA

en nog meer